24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

26.02.2010

Afslaantye vir gholf

DIE Namibian Tote beterbal stableford gholfdag word môre by die baan van die Windhoekse Buiteklub beslis. Laat inskrywings moet minstens een uur voor die eerste afslaantyd aanmeld.

Die afslaantye vanaf die eerste bof is as volg:

11:30 JA van Wyk, J Van Wyk, D Engelbrecht, G Usher.
11:40 G Breedt, S Schneider, J Knoetze, A Williams.
11:50 J Lynch, D Fourie, W Triegaard, Jan Vermeulen.
12:00 I Suze, S Matheus, R Rallan, J Nel.
12:10 A Pretorius, D van Mansberg, G van Rooyen, J Vermeulen.
12:20 F. Sturm, H von Prittwitz, I Martin, K Martin.
12:30 G Pick, J Bowe, C Dodds, E Sander.
12:40 G de Waal, E Viviers, M Beavis, Z Jadavji.
12:50 K Gladow, M Gladow (jnr), R Huysamen, R Jeffery.
13:00 L Brink, G Brink, X L Zhang, Y Wu.
13:10 S van der Merwe, C Robinson, J Horne, I Wood.