|
|
African Cup of Nations ArtikelsSport Warriors staan vas teen Guinee |  Die Brave Warriors het gisteraand hul man gestaan teen die gunstelinge van die wedstryd, Guinee, en het 'n gelykoptelling van 1-elk in hul laaste wedstryd van die 2008 Afrika Nasiebekerreeks afgedwing. Guinee het nou saam met Ghana na die volgende ronde van die kompetisie deurgedring. Lees meer |
|
Sport Ghana staan verstom |  NÁ Donderdagaand is die mense in Accra nie meer so vriendelik as met die aankoms van die Brave Warriors en hul ondersteuners agt dae tevore nie. Die gebruiklike “Hallo my brother” het verander in suur gesigte, want die nasie het ‘n wegholoorwinning ... Lees meer |
|
Sport Geen gunsies vir Guinee |  DIE Brave Warriors is steeds op soek na hul eerste oorwinning in die Afrika Nasiebeker-sokkertoernooi wat in Ghana plaasvind. In 1998 in Burkina Faso het Namibië met 3-3 teen Angola gelykop gespeel, teen Ivoorkus met 4-3 verloor en teen Suid-Afrika se Bafana Bafana met 4-1 verloor. Lees meer |
|
Sport Warriors staan sterk in Ghana |  NADAT die Namibiese sokkerspan hul kritici tjoepstil gespeel het met hul puik vertoning Donderdagaand teen die gashere van die Afrika Nasiebekertoernooi, Ghana, heers daar groot afwagting oor die Brave Warriors se finale groepwedstryd vanaand teen Guinee. ... Lees meer |
|
Sport Namibië se Krygers pak Ghana se Sterre vanaand |  Ongekende belangstelling heers vir Namibië se sokkerwedstryd teen Ghana se Black Stars vanaand om halftien in Accra. Die Brave Warriors sal hulle bitter graag wil regruk ná Maandag se 5-1 vernedering teen Marokko en hoewel min mense hulle ’n kans gun om ’ ... Lees meer |
|
Sport Fred Besser |  Fred Besser, die eerste wenner van Republikein en die NRU se rgubykaartjiekompetisie, het gister breed geglimlag toe hy sy kaartjies afgehaal het. More sal die volgende wenner aangekondig word. Lees meer |
|
Sport Fotobeeld van Warriors in Accra | DIE 2008 Afrika Nasiebekersokkertoernooi is Sondag deur president John Kufuor van Ghana geopen. Die Brave Warriors van Namibië het Maandag hul eerste wedstryd in die toernooi gespeel. Na ‘n afwesigheid van tien jaar by Afrika se grootste toernooi het die Warriors wankelrig begin deur met 5- ... Lees meer |
|
Sport Sulke foute fataal teen Ghana |  DIE gemoedere is bra laag in die kamp van die Brave Warriors nadat hulle Maandag deur Marokko afgeransel is in hul openingswedstryd in die 2008 Afrika Nasiebekertoernooi. Die manne se koppe het gister steeds gehang by die Novotel Hotel in Accra waar hulle tuis is. Lees meer |
|
Sport Afrika-sokker laat Accra dreun |  AS jy wil sien hoe ‘n nasie sy sokkerspan soos een man ondersteun, moet jy by die 26ste Afrika Nasiebekertoernooi in Ghana wees. Accra is ‘n miernes van mense wat van oral gereis het om die vasteland se voorste 16 spanne in aksie te sien. Maar die span waaroor almal praat, ... Lees meer |
|
Sport Warriors met 5-1 gestraf |  WAS dit nie vir Brian Brendell se skitterdoel in die 23ste minuut nie, het die Brave Warriors selfs minder gehad om op terug te kyk ná hul wankelrige eerste wedstryd in die Afrika Nasiebeker teen Marokko. Gister se 5-1 nederlaag in die Afrika Nasiebekerreeks ... Lees meer |
|
Sport Viva Afrika! Viva sokker! |  Viva Afrika! Viva sokker! Die Minister van Jeug, Nasionale Diens, Sport en Kultuur, mnr. John Mutorwa (regs) en me. Agnes Tjongarero, voorsitter van die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee, by die openingseremonie van die Afrika Nasiebeker-toernooi in Accra, Ghana. Lees meer |
|
Sport Brave Warriors vertrek na Ghana | Die Brave Warriors het Donderdagaand met 'n spesiale vlug van Air Namibia na Ghana vertrek om Namibië se naam by die Afrika Nasiebekertoernooi hoog te gaan hou. Die span speel hul eerste wed-stryd Maandag teen Marokko. Voor die span se vertrek het Francois ... Lees meer |
|
Sport Egypt left stranded |  FURIOUS Egypt were left stranded at the MTN Africa Cup of Nations on Friday as organisers botched up their travel arrangements. Egypt were due to fly from Accra to Kumasi, where they will play their first game tomorrow against four-time champions Cameroon. Lees meer |
|
Sport European coaches dominate African Cup of Nations | GERMAN-born coach Otto Pfister has won many honors in African soccer except for the biggest one. The African Cup of Nations started yesterday with Pfister now coaching Cameroon, looking to improve on his previous best when he led Ghana to second place in 1992. Lees meer |
|
Sport Welkom in Ghana, Brave Warriors! |  DIE aankoms in ’n sokkermal, luidrugtige Ghana was ’n nuwe ervaring vir die Namibiese sokkergroep, wat nietemin goed gemotiveer is vir sy openingskragmeting teen Marokko vanaand (17:00 Namibiese tyd) in die 26ste Afrika Nasiebekertoernooi. ‘ ... Lees meer |
|
Sport Warriors reg vir Ghana |  TOT enkele ure voor die Brave Warriors se vertrek gisteraand na die Afrika Nasiebekertoernooi in Ghana moes beamptes nog vure doodslaan mi valse gerugte van 'n "dreigende staking" in die kamp. Die sogenaamde dreigende staking deur sommige spelers was Woensdagaand ... Lees meer |
|
Afrikanuus Die Namibiese ondersteunersgroep gister in Accra |  Die Namibiese ondersteunersgroep gister in Accra, Ghana, gewapen met Republikein se spesiale sokkerbylaag terwyl hulle gees vang vir vanaand se kragmeting teen Marokko in die Afrika Nasiebeker sokkertoernooi. Die land se hoop is op dié wedstryd geplaas om ... Lees meer |
|
Sport Die eer van ’n nasie |  ‘n Geskiedkundige oomblik het gisteraand aangebreek met die vertrek van die nasionale sokkerspan, die Brave Warriors, aan boord van ‘n vlug van die nasionale karweier, Air Namibia, na Ghana vir die Afrika Nasiebekertoernooi om Namibië se eer te verdedig. Lees meer |
|
Sport Ghana toe |  Ons gaan Ghana toe! Die viergelukkiges hetelk'n kaartjie gewen nadie Afrika Nasiebekertoernooi in Ghana danksy MTC Namibia se SMS-kompetisie. Die vierenhul metgeselle sevliegkaartjies, wedstrydkaartjies virdie Brave Warrios sedriegroepwedstryde, verblyf enetes is indiewenpakket ingesluit. Lees meer |
|
Sport Kan Warriors beter teen Ghana? |  DIE Brave Warriors het gister liggies voorberei vir vanaand se stryd teen Ghana (21:30 Namibiese tyd) in Groep A van die Afrika Nasiebekertoernooi in die Ohene-Djan stadion in Accra.
Die ondersteuners wat saam gereis het, is geensins tevrede met die span se vertoning in die 5- ... Lees meer |
|
|