|
Republikein
|
|
Vandag se koerant
Vandag se Spotprent Market indicators Bruidspaarkompetisie in volle swang Kollig 2 FebruarieDie Weer
Videonuus Finse universiteit skenk voertuie Videonuus Die onkruid waai op Nkurenkuru Videonuus Advertensie Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae |
20.08.2010 Twak word nat het betrekkingEk ry suidwaarts uit Mariental en sien een geweldige groot advertensiebord van 'n bottel brandewyn. Amper omgedraai en een gaan koop! Nou watse twak is dit die? Is drank advertensie nie BAIE meer bekommernis vir die regering nie? En dit nogal op die hoofpad. Nee-wat julle verstommende optrede hou maar net nie op nie.
Oom Joof |