|
Republikein
|
|
Vandag se koerant
Vandag se Spotprent Market indicators Bruidspaarkompetisie in volle swang Kollig 2 FebruarieDie Weer
Videonuus Finse universiteit skenk voertuie Videonuus Die onkruid waai op Nkurenkuru Videonuus Advertensie Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae |
18.02.2010 Skaapbedryf en grensGeagte Redakteur en lesers
Ek kan nie verstaan dat daar deur die betrokke partye so vet gesleep word rondom die skaapbedryf en grens nie. Ons lewe in 'n sogenaamde demokratiese land, maar wat my betref het demokrasie in die skaapbemarking van die land verander in kapitalisme vir die rolspelers wat geld uit die boer bly tap. Hoekom moet ek as skaapboer N$ 40 betaal om my produk te bemark , sodat wie die voordeel van die geld kan ontvang? Gaan die vleisraad/abbatoir die geld gebruik om beter prysse daar te stel, of laat ek dit anders stel,moet ons as boere ons eie beter prys in die slagpale subsideer? Laat die skaapboere wat afhanklik is van goeie prysse self demokraties besluit of hulle die grens wil oop he of nie. Immers moet die abbatoirs dan hulle bestuursbeginsels en prysstrukture aanpas om in 'n opregte vryemarkstelsel hulle eie voortbestaan te verseker nolla |