|
Republikein
|
|
Vandag se koerant Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies Vandag se Spotprent Market indicators SUPERMAAN
30 Bruidspare gekies
Erongo 23 MeiKollig 18 MeiSuiderland 15 MeiDie Weer
|
2.09.2011 Schmelzing in sy visier
Elric Pretorius skryf:
EK is besig om die Schmelzing-familie in Namibië na te vors en ek is op soek na twee broers Bokkie en Vonkies Burger wie se ma ’n nooi Schmelzing was. Sy, Magdalena Marie (Lehn) was getroud met Mathys Burger. Die twee broers woon blykbaar op ’n plot naby Otavi. Ek sal dit waardeer indien hulle my by 081 248 2950 in Windhoek kan kontak, kontakpersoon Elric Pretorius. As iemand die twee broers ken en die brief lees, laat weet hulle tog. Baie dankie |