|
Republikein
|
|
Vandag se koerant
Vandag se Spotprent Market indicators Bruidspaarkompetisie in volle swang Kollig 2 FebruarieDie Weer
Videonuus Finse universiteit skenk voertuie Videonuus Die onkruid waai op Nkurenkuru Videonuus Advertensie Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae |
20.08.2010 Paar ou musiek instramenteEk wil net by oom Johan Kotze hoor of hy my nie kan help nie. Ek het n paar ou musiek instramente wat ek wil verkoop dit kan nie meer gebruik word nie dit is vir iemand wat dit versaamel of anteike winkel uitstal.
Ek het. 1x Trekklavier 2x Boere Consertienas 1x Opwen Platespeler met 17 oorspronklike golden oldies 1x 1929 Cine Kodak Camera As hy dalk weet van iemand ek kan gekontak word by 0839282743/0836129199 En my n aanbod maak ek sal dit baie waardeer Dankie Melana |