|
Republikein
|
|
Vandag se koerant Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies Vandag se Spotprent Market indicators SUPERMAAN
30 Bruidspare gekies
Erongo 23 MeiKollig 18 MeiSuiderland 15 MeiDie Weer
|
29.07.2010 Oud-leerling sê leeglêers toeka se probleem
Soekie van Ludwigsburg in Duitsland skryf:
My innige meegevoel aan die leerlinge en ouers van die leerling van David Bezuidenhoudt Hoërskool. Ek was ook 'n leerling van daardie skool. En hierdie probleem van leeglers rondom en in daai rivier kom van toeka se tyd af aan en niemand het hulle daaraan gesteur nie. Hoeveel moorde en verkragtings het nie al daar plaasgevind nie? Ek hoop die polisie en munisipaliteit het nou uiteindelik wakker geskrik en doen iets daaraan om hierdie gruwels te stop. Ook by die voetoorgang bruggie oor die Gammamsrivier, oorkant die Gammamsskool. |