|
Republikein
|
|
Vandag se koerant
Vandag se Spotprent Market indicators Bruidspaarkompetisie in volle swang Kollig 2 FebruarieDie Weer
Videonuus Finse universiteit skenk voertuie Videonuus Die onkruid waai op Nkurenkuru Videonuus Advertensie Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae |
15.08.2010 Onder die indrukEk kry die gevoel dat die onafhanklikheid van dife regsbank net op sekere mense of groepe geld. Dit is n skending van mense regte en gee ook die indruk dat onse n onbevoegde regsbank mag he wat misleidend mag wees. Hierdie soort van optredes kan kwaad aanwakker wat dramatiese gevolge vir n land soos Namibia kan inhou. Gee die mense wat hulle toekom en aanvaar jou foute dit is die regte manier van dinge doen.
Niklaas Dawson |