Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

20.08.2010

'n Stywer in die armbeurs

Geagte redakteur

Laat my asb toe om ook n stywer in die armbeurs te gooi oor die rook patalja.

Dit is is vir my verblywend dat Dr. Kamwi die land en sy mense wil red van die verskriklike rook sonde waarvan die bekamping daarvan glo die ekonomie positief gaan beinvloed. Dit is net vir my as roker moeilik om te verstaan dat rook so n groot deel uitmaak van die gesondheid en sosiale krises van hierdie land, waar ons eintlik gebuk gaan onder erg drank misbruik en dobbel huise wat oorloop..

Dit sou vir my sin gemaak het as ons ook n verbod op die seflde tyd geplaas het op die verkoop van goedkoop wyn en brandewyn en dat geen advertensie borde van drank teen ons hoof paaie mag wees nie. Dit sou verder sin gemaak het as ons mense beperk om meer as n hondard dollar by n dobbel huis uit te gee en hulle verbied om meer as 50 dollar op een slag by n drankwinkel te spandeer.

Dan kan ons die nuut geskepte rook, dobbel,en drank fonds gebruik om n daadwerklike strategie te ontwikkel vir die bekamping van Vigs om sodoende te verseker dat dertig persent van ons land se gesinne bymekaar bly sonder trauma. Ek wil dan ook verder my een dollar op die tafel sit en vra wat maak ons met al die ou voetuie wat rond ry en buitensporige CO2 gasse die lug vol blaas en jou laat verstik as jy 6 uur die oggend gaan draf, wat van al die die kinders wat sonder keuse in n toe pondok sit waar die enigste manier van kook op n parrafien stoof gedoen word.

Die rook bekampings fonds kan ook gebruik word om die duisende mense behoorlike huise en sanitere geriewe te help bekom. My beker loop oor as ek dink hoe n skou of skool bazaar gaan wees sonder braaivleis en sosaties.

Al daai rook! met die kinders!. Dis net vebasend hoe die nie roker bereid is om heeldag teen die vuur te staan met n bier of brandewy , rook in te asem, sy 4.5 bakkie te ry met CO2 gasse gelykstaande aan n Scania trok,maar nog steeds kla oor die ou wat 200 meter ver van hom af rook.HU??? Dr Kwamwi,.haal eers die balk uit jou oog uit en dan gaan help ek jou om die splinters op tel.

Hierdie brief is my persoonlike siening alleen

Phillip van der Merwe