24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Erongo 23 Mei

Kollig 18 Mei

Suiderland 15 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

29.07.2010

Moenie moordenaar beskerm

Anoniem van Windhoek skryf:
 
Ek wil graag my mening lig oor die brutale moord van Wyle Magdalena Stoffels ( May her Soul Rest In Piece).

Ek Kan nie glo die regering het dit toegelaat dat daardie vuil-hond (die moordenaar) beskerm en bedek was nie.

As 'n moeder' sou ek as dit my dogter was' die reg in eie hande geneem het en hom dood gebrand het! Ek sou hom stadig aan die brand steek' en dan tronk toe gaan vir my dogter wat onskuldig net 'n toekoms vir my as moeder wou meebring.

Dit is die waardheid wat die publiek se' dat mense wat vee-diefstal pleed 30 tot 40 jaar tronk straf kry. Hou ,mooi dop hoe hierdie man gevonnis sal word. 2-3jaar tronkstraf. In plaas van doodstraf.

Hy het 'n onskuldige kind dood gemaak' en haar moeder en broers moet vir die res van hul lewe daarmee saamleef of hulle dit nou wil he of nie. Kom ons as Namibiers staan op en doen iets omtrent die rapists en moordenaars.

Daai moordenaar is asof hy as aan is oor als.

Let us join hands and stop Rapists and murderer's from getting away with what they are doing to our communities?

PLEASE NAMIBIA???