24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Erongo 23 Mei

Kollig 18 Mei

Suiderland 15 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

30.07.2010

Maak 'n voorbeeld van die moordenaar

C. Koopman van Swakopmund skryf:
 
Gee my net n kans om te se hoe jammer ek voel vir die familie en vriende van oorlede Magrieta. Ek self het baie susters wat ook nog jong dogters het.Dis n baie hartseer saak.

Ek dink die regering moet drasties n plan maak om die doodsvonnis terug te bring in die Grondwet. Daar moet vinnig baie vinnig n voorbeeld gemaak word van die semels in ons gemeenskap.

Die buskuldigte moet sy makkers ook uithaal en na vore bring lat daar sommer n goeie voorbeeld van hulle almal gemaak word.

Ek hoop die regering gan nou hul o vinnig oop maak. Jammer dat dit nou tot die dood van n onskuldigge kind gelei het voor hulle wakker word.

PLEASE!! we need to wipe these scum from our community!!