Verwysing na ‘Ek-sê-maar-net’ van 30 Augustus 2011. Dankie vir sulke mooi artikels soos deur Francoise Steynberg en Des Erasmus geskryf word. Die Republiekein is ’n puik publikasie van hoogstaande gehalte wat altyd groot genot verskaf Vriendelike groete.