24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Erongo 23 Mei

Kollig 18 Mei

Suiderland 15 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

8.03.2010

Kom ons groei Luderitz!!!

Mense, Kersfees is lank verby, wakker word. As dit moeilik gaan neem n koue stort. Te veel praat en te min doen het ons weer by n halfweg stasie. Ek weet nou nie mooi of dit kilo 20, Halenberg of Tsaukeib is nie. Ons staan te lank stil. Wat gaan ons Luderitz toevoeg voior ons 31 Desember 2010 weer n rooi strepie trek.

Werkswinkels, seminare, dinkskrums, ens maar niks gebeur. Kry daai Fase 2 aan n lekker gang en hou momentum, Interlock strate in Nautilus en Benquella en Agatha Park. Wat van teer to by Agatha Strand en die Tweede Lagoon.

En wat van Shark Island regom interlock en die 50 meter tot by die hospitaal se hek en tot voor Luderitz Hogere skool se hek.Wat van net twintig (20) bome plant in n Rylaan en asseblief, die welkom tot Luderitz oogseer opgradeer. Baie dankie my liewe dorpsgenote of Luderitzbuchters. Waai nou weer n nuwe wind - GROOT ASSEBLIEF, ek sal deel in die poging.

Manfred R Anderson