|
|
24.8.2010 Near plane crash on farm in Maltahöhe district |  On the 22nd August 2010 a light aircraft, Piper PA 28 with registration number V 5 EYS, belonging to a certain Dr.Mathys from Swakopmund, was parked at the farm Urusis, Maltahohe area In the late afternoon, the pilot and three (3) passengers intended to ... Lees meer |
|
20.8.2010 Twak word nat het betrekking | Ek ry suidwaarts uit Mariental en sien een geweldige groot advertensiebord van 'n bottel brandewyn. Amper omgedraai en een gaan koop! Nou watse twak is dit die? Is drank advertensie nie BAIE meer bekommernis vir die regering nie? En dit nogal op die hoofpad. Lees meer |
|
20.8.2010 'n Stywer in die armbeurs | Geagte redakteur
Laat my asb toe om ook n stywer in die armbeurs te gooi oor die rook patalja.
Dit is is vir my verblywend dat Dr. Kamwi die land en sy mense wil red van die verskriklike rook sonde waarvan die bekamping daarvan glo die ekonomie positief gaan beinvloed. Lees meer |
|
20.8.2010 Paar ou musiek instramente | Ek wil net by oom Johan Kotze hoor of hy my nie kan help nie. Ek het n paar ou musiek instramente wat ek wil verkoop dit kan nie meer gebruik word nie dit is vir iemand wat dit versaamel of anteike winkel uitstal.
Ek het.
1x Trekklavier
2x Boere Consertienas
1x ... Lees meer |
|
19.8.2010 Advertensie oor die radio | Vanoggend toe ek jul advertensie oor die radio hoor, het dit vir my die klank van 'hoop' gehad. Ek hoop die klank was waar.
Is U by magte om 'n ondersoek te loods? Dan wil ek baie graag U aandag vestig op die verarming wat die nasie tans beleef agv korrupsie in die skaapvleisbedryf. Lees meer |
|
19.8.2010 HELD VAN HARDAP 19/8/10 | Hierdie berig het my s aangegryp dat , terwyl ek gelees het, die trane geloop het maar, tog deur die trane gelag het vir die omkeer voetspoortjies. Dapper klein peutertjie. God dank is hy veilig.
Goeie beterskap wens ek jou toe, dapper 3 jarige. Lees meer |
|
18.8.2010 Goedjies wat pla | Verwys na goedjies wat pla ek sien dat die een voertuig Hyundai met die GRN nommerplaat behoort aan Europ Car hire in JHB
Albert ... Lees meer |
|
18.8.2010 Nampost Swakopmund | First of all I want to thank you for allowing me space in your newspaper.
I just want to share the experience I had with Nampost Swakopmund, with the rest of my fellow Namibians. In April 2010 I applied at Nampost Swakopmund for a private postal box. The ... Lees meer |
|
15.8.2010 Die bokke blr, die bokke blr | Bok van Blerk se bekende liedjie is deesdae heel gepas as dit kom by die kleinvee situasie in Namibia.
My pa het my geleer dat vir elke aksie daar altyd 'n reaksie is. Dan is daar weer 'n aksie op die reaksie en so is alles op die ou einde gekoppel in 'n ... Lees meer |
|
15.8.2010 Onder die indruk | Ek kry die gevoel dat die onafhanklikheid van dife regsbank net op sekere mense of groepe geld. Dit is n skending van mense regte en gee ook die indruk dat onse n onbevoegde regsbank mag he wat misleidend mag wees. Hierdie soort van optredes kan kwaad aanwakker ... Lees meer |
|
|