|
|
12.3.2010 Drinkbare water | Wie is die verandwoordelike partye wat moet toesien dat ons veilige drinkbare water in ons dorp het?
Mariental se water is al vir die laaste amper maand ondrinkbaar. Dit stink, dis vuil, (partykeer sommer bruin) dit smaak sleg en dit maak jou siek. Baie ... Lees meer |
|
11.3.2010 Ek wil graag my opinie lug inverband met rook | Dit is gevaarlik en ongesond vir die wat rook en die wat naby hulle is wat rook. My vraag is, hoekom kan ons mediese fonds (PSEMAS) dan die medisyne/pille betaal indien iemand wil ophou rook en hulpmiddels nodig het om op te hou rook nie? Lees meer |
|
10.3.2010 Na aanleiding van Marlene Van Zyl se brief op 10 Maart | Na aanleiding van Marlene Van Zyl se brief op 10 Maart. Ek voel ook sterk oor diere wat mishandel word.
Ek woon in Rocky Crest en dit is 'n skande om te sien hoeveel maer diere in die strate rondwandel, honger en maer. Ek het al reeds in die afgelope ... Lees meer |
|
10.3.2010 Debate on our education quality | No blame game will restore our education quality in all our schools.
Only hardwork and acceptance of responsibilities will rescue our nation of tomorrow from total undoing.
Teachers
1. Teachers are responsible to render professional teaching ... Lees meer |
|
10.3.2010 Gita van 7de Laan | Hoekom kan Gita nie uit 7de Laan gehaal word nie, dit is glad nie lekker om toe te sien hoe sy ander mens se lewe hel maak net om haar eie pas te red, mens maak nie so soos wat sy so pas gedoen het nie, Vanessa en Xander het haar niks gedoen nie, haal haar asb uit die Laan! Lees meer |
|
9.3.2010 EK HET GEEN OUERS NIE | ALBEI JARE AL OORLEDE.EK HET VIERJARIGE DOGTER WAT EK SELF GROOTMAAK.EK HET FINANSIELE PROBLEME EN WIL GRAAG WEET OF DAAR MENSE IS WAT KAN HELP.EK LEEF VIR DIE DAG VAN MORE.EK IS SO DIEP IN SKULD DAT EK NIE WEET HOE OM UIT TE KOM NIE.NET TER WILLE VAN MY DOGTER LEEF EK NOG. Lees meer |
|
8.3.2010 Die berig "ORDE ONDERSOEK BENNIE VENTER" | Die berig "ORDE ONDERSOEK BENNIE VENTER" - REPUBLIKEIN, 8 Maart 2010 het betrekking. Soms verneem ek volgens mede-landgenote (hul menings ook in die media) dat beriggewing van die media soms met 'n knippie sout gelees moet word.
Hoe dit ookal sy - ... Lees meer |
|
8.3.2010 Kom ons groei Luderitz!!! | Mense, Kersfees is lank verby, wakker word. As dit moeilik gaan neem n koue stort. Te veel praat en te min doen het ons weer by n halfweg stasie. Ek weet nou nie mooi of dit kilo 20, Halenberg of Tsaukeib is nie. Ons staan te lank stil. Wat gaan ons Luderitz ... Lees meer |
|
8.3.2010 NAMIBIA - BYNA 20 JAAR VAN ONAFHANKLIKHEID !! | Ek merk op dat die REPUBLIKEIN 'n "GEE JOU PUNT" "UITDAGING" aan al
sy lesers stel. Baie dankie vir die geleentheid.
Daar is by my geen illusie nie - die regering van die dag verdien lof vir dit wat hy die afgelope sowat 20 jaar vermag het!
Ek is ... Lees meer |
|
8.3.2010 Opgehoopte buitebande Walvisbaai | Net ter inligting in die VSA word n spesiale ontwerpte "Snipper-masjien" gebruik om die buitebande te versnipper wat dan as materiaal gebruik word vir die bou van paaie.
Groete
Gawie Botha. Lees meer |
|
|