24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Erongo 23 Mei

Kollig 18 Mei

Suiderland 15 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

1.09.2011

Hoofpyn verdwyn nie

Annelize Pretorius skryf:
 
Met verwysing na die Kollig-artikel “Hoe hanteer mens hoofpyn”. Ek sukkel met hoofpyn vir langer as 2 jaar al. Ek was by ’n dokter, hy het ’n rizotemy (verskoon die spelling) gedoen, en ek het gegaan vir fisio.

Ek is op medikasie al vir 7 maande, epitec, lexamil, arthrexin, (moet nog vir ’n maand lexamil drink) Dit het gevoel of my hoofpyn so bietjie weg gaan so maand terug, maar is nou nogsteeds erg. Ek was 3 maande terug by die dokter en hy het net my pille verleng. Het iemand dalk vir my raad??? erasmus.annelize@gmail.com.