24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se koerant


Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


24 Mei 2012

SUPERMAAN


30 Bruidspare gekies


Erongo 23 Mei

Kollig 18 Mei

Suiderland 15 Mei

Die Weer


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

29.07.2010

Hart gaan uit na bedroefde familie

Gorden Titus van Lüderitz skryf:
 
Laat my eerstens toe om die bedroefde en ernstig geskokte familie sterkte toe te wens. Om vrede te kry is dit belangrik om die persoon wat die gruweldaad gedoen het te vergewe, ja ek weet dus makliker gese as gedaan. Vergifnis bring innerlike genesing en bring gesonde dink krag na vore. Probeer net dit toe pas en u sal ervaar hoe dat God u sal help om vrede te kry en die sterfte te aanvaar.

Ja dus 'n gevoel van onsekerheid wat ons almal mee moet saam leef, wanneer ons geliefdes die plek van beskerming verlaat soos 'n tuiste. Onseker die straat invaar weet nie wat nou binne die volgende paar minute met jou gaan gebeur nie.

Die wetstoepasers sal iets drasties moet doen om die land te beveilig, sodat vryheid van beweging volgens wet met plesier kan geskied. Wat gewoonlik gebeur as daar so 'n skokende tragedie gebeur dan wil ons almal nou vir die volgende week en of maand iets daaraan doen en dan gaan staan alles maar weer stil tot die volgende gebeurtenis.

Ja dus waar nie een van ons weet wanneer gaan die volgende misdaad voltrek word nie. As ek 'n voorstel aan die hand kan doen: Elke dorp in Namibie moet meer patrolie voertuie en veiligheids magte by gevaar deur loop areas plaas - Sit in rivier perde ruiters - trapfiets patrol ens op. Dit sal nie misdaad tenvolle stop nie maar tenminste van baie gevare die persoon veilig laat voel.

Ek weet dit is baie gevra van die wets toepasers, maar help ons asb. Maak Namibie 'n veilige trotse land vir haar inwoners en besoekers.

Ten laaste moet ons as gemeenskap nie ophou om iets uit tewerk nie, ten einde almal se veiligheid te verseker nie.