|
Republikein
|
|
Vandag se koerant Sien E-Publikasie vir al die Kleinadvertensies Vandag se Spotprent Market indicators SUPERMAAN
30 Bruidspare gekies
Erongo 23 MeiKollig 18 MeiSuiderland 15 MeiDie Weer
|
12.03.2010 Drinkbare waterWie is die verandwoordelike partye wat moet toesien dat ons veilige drinkbare water in ons dorp het?
Mariental se water is al vir die laaste amper maand ondrinkbaar. Dit stink, dis vuil, (partykeer sommer bruin) dit smaak sleg en dit maak jou siek. Baie mense in die dorp het diaree van die water. Kook dit se almal maar dit help nie. Jy proe dit al is dit gekook deur jou koffie en tee. Is daar nie n standard waaraan dorpe se water moet voldoen nie? Is dit nie een van die basiese dienste wat n dorpsraad moet lewer nie? Ons vra net skoon gesonde reuklose drinkwater. Ons betaal nou vir die vrot gemors wat in ons krane is in plaas van bruikbare water. Raadop Mariental Inwoner |