Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

15.08.2010

Die bokke blr, die bokke blr

Bok van Blerk se bekende liedjie is deesdae heel gepas as dit kom by die kleinvee situasie in Namibia.

My pa het my geleer dat vir elke aksie daar altyd 'n reaksie is. Dan is daar weer 'n aksie op die reaksie en so is alles op die ou einde gekoppel in 'n nimmer eindigende sirkel van aksies en reaksies.

Dit is ook waar vir die skaapbedryf. Die grens word toegemaak om binnelandse verslagting van skape aan te moedig. Aksie. Erens in die suide sal 'n slagpale nie ondergaan nie en GIPF geld sal nie verlore gaan nie. Die beplande reaksie. Nou wonder ek of die slim mense nie kon voorsien dat baie boere sal oorskakel na bok produksie toe nie?

Dan praat ons nie eens van die omskakeling na bees en wild toe nie.
Gaan tel maar julle skapies daar buite, hulle raak al hoe minder.
Raak nou net so skaars soos daai volstruisies wat eintlik die hele ding begin het!

Die bokke blr, die bokke blr..........

Kobus