Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

24.02.2010

Desember by Jakkalsputz gekamp

Goeie middag

Ons het Desember by Jakkalsputz gekamp. Die toilette was in 'n vreeslike toestand. Daar was maaiers die hele plek vol, op die vloer, op die toilet...! Die arme mense wat veronderstel was om skoon te maak het slegs 'n kruiwa en 'n emmer gehad waarmee hul kon skoonmaak. Met hierdie 1 kruiwa en emmer moes hul die hele kampeer plek se toilette skoonmaak.

Die ergste van alles is dat dit ons R280 per dag gekos het om daar te kamp. Dit sluit die prys per kampplek in, en die prys per persoon.
Ons kon in Henties kamp vir R240 per aand, met 'n kragpunt, lopende water, en jou eie badkamer.

Die kantoor in Jakkaslputz was net dit. 'n kantoor. Die yskaste was dolleeg. Daar was niks te koop nie. Vir enige iets moes ons in ry Henties toe.

Ons is baie lief vir kamp in Namibia, en kamp omtrent elke 2de jaar by Jakkalsputz, maar ons gaan verseker nooit ooit weer daar kamp terwyl dit so bestuur word nie.

Karlien Kruger-Swart