Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Market indicators


8 Februarie 2012

Bruidspaarkompetisie in volle swang


Sien fotos hier

Kollig 2 Februarie

Die Weer


Videonuus


Finse universiteit skenk voertuie

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Advertensie

Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae


Graad 12 Full time & Part time

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

19.08.2010

Advertensie oor die radio

Vanoggend toe ek jul advertensie oor die radio hoor, het dit vir my die klank van 'hoop' gehad. Ek hoop die klank was waar.

Is U by magte om 'n ondersoek te loods? Dan wil ek baie graag U aandag vestig op die verarming wat die nasie tans beleef agv korrupsie in die skaapvleisbedryf.Kyk asb bietjie w, in 'n baie ho pos, is in die sak van die abbattior base.

Die laaste paar dae het my verstaan van wat ons as kleinveeboere beleef 'n nuwe kleur gekry. Ek dink dat wat met ons gebeur, PRESIES is wat in Zimbabwe gebeur het, ons word net nie openlik en blatant van ons plase verwyder nie, maar deur ons inkomste drasties te laat krimp, word ons gedwing om self handdoek in te gooi, dan is dit mos ons eie besluit, niemand anders kan daarvoor blameer word nie?

Ek het meer as 'n jaar gelede 'n brief geskryf wat ek so graag wou h moes deur Pres Pohamba gelees word, juis omdat hy so openlik teen korrupsie gekant is. Ek het dit aan die Republikein gestuur, die NG sinodale kantoor gevra vir hulp, hul het my na die CCN verwys, maar nrens kon ek hulp of plek kry om dit te publiseer nie of dit in sy hand te kry nie.

ASB U is ons laaste hoop, ontbloot hierdie bose sweer en red ons.

Marianne Nell