|
|
25.08.2010 Ongwediva Trade FairDIE grootste geleentheid op die Oshana-streek se jaarlikse kalender is hier! Vanjaar se Ongwediva Handelskou (OATF) wat vanaf 27 Augustus tot 4 September plaasvind, gaan na verwagting groter en beter as ooit wees, aangesien die skou vanjaar ’n dekade oud is. Lees wat vanjaar verwag kan word.
|