24.5.2012
 Argiewe:

Vandag se Spotprent


Gene Travers

Erongo


Kollig


Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

29.08.2011

Ongwediva Skou open sy hekke

© Ellanie Smit
Die Nasionale Behuisingsonderneming het vanjaar weer ’n stalletjie by die skou. Voornemende huiseienaars kan daar gaan aanklop om te hoor wat die vereistes is om vir ’n lening te kwalifiseer.

DIE jaarlikse Ongwediva Handelskou is gister amptelik deur die Eerste Minister, mnr. Nahas Angula geopen. Die skou het sy hekke reeds op Vrydag vir die publiek oopgemaak en dit sal tot 3 September duur. Dit is vanjaar die elfde keer wat dit aangebied word en het vanjaar sowat 500 plaaslike en internasionale uitstallers gelok.