Ongwediva Trade Fair


Ons Argiewe

03.09.10

Jaagtog soos op TV eindig in chaos

02.09.10

Sinnelose geweld

30.08.10

Windhoeker se kiekie laat vandale se turf sit

31.08.10

Meer as 60 ongelukke in vyf dae

01.09.10

Moles in München

16.10.2009

Okahandja hou fees

© Theo Gurirab
Die Okahandja Somerfees wat vandag begin en laat Saterdagaand ten einde loop, beloof hope pret en vermaak aan feesgangers. Die Somerfees vind by die Reitklub op die dorp plaas en die Nasionale Namibiese Saalperdkampioenskappe en die Okahandja Groentoer is van die hoogtepunte. Jacobus le Roux (foto), ’n huurmotorbestuurder wat pendelaars tussen Windhoek en Okahandja vervoer, versprei ’n bylaag wat deur Republikein oor die Okahandja Somerfees saamgestel is aan passasiers as ’n lusmaker vir die Somerfees.