8.06.2010 Namibia Tourism Expo fotokompetisieSkoue en Expo Laaste wenners in Expo-fotokompetisie |  Min inskrywings is op die laaste dag van die Namibia Tourism Expo fotokompetisie ontvang, maar tog is daar drie gelukkige expo-gangers wat 'n meevallertjie ontvang het.
In die algemene afdeling is Sammy Sowden beloon vir sy goeie foto van kinderpret met ... Lees meer |
|
Skoue en Expo Anco Baard |  Woema. Hierdie is Anco Baard se inskrywing in die Motorskou-afdeling. Lees meer |
|
Skoue en Expo Sammy Sowden |  Speeltyd by die Expo! Dit is Sammy Sowden se inskrywing in die algemene afdeling. Lees meer |
|
Skoue en Expo Tweede groep wenners in Expo-fotokompetisie |  Die wenners van Vrydag se lesersfoto-kompetisie by die Expo is bekend.
In die algemene afdeling het Andrew Sowden N$500 gewen vir die beste foto. Die naaswenners is Daniela Vorster, Heinzi Stiehler en Marita van Rooyen. Hulle ontvang elk N$250.
In die ... Lees meer |
|
Skoue en Expo Morné van Zyl |  Foto's oor die motorskou en iets oor die algemene uitstalling deur Morné van Zyl. Lees meer |
|
Skoue en Expo Fred Heydenrych |  'n Foto van die bekende skrywer Chris Bakkes saam met 'n besoeker by die bekendstelling van sy jongste boek. Lees meer |
|
Skoue en Expo Romé Beukes |  Romé Beukes het foto's oor die algemene uitstallings en die Motorskou ingeskryf. Lees meer |
|
Skoue en Expo Jaenney van Zyl |  Jaenny van Zyl het die kleintjie en die grote langs mekaar baie amusant gevind (bo) en hieronder klip die "kleintjie" 'n ogie. Lees meer |
|
Skoue en Expo Andrew Sowden |  Die Expo is ook 'n groot bron van vermaak vir die kleinspan, sę Andrew Sowden. Lees meer |
|
Skoue en Expo Eerste wenners in Expo-fotokompetisie |  ALTESAAM 25 foto’s is gister in die eerste dag van Republikein se Expo-fotokompetisie ontvang.
Maria da Conceicaő Lourence het met haar foto oor ’n uitstalling van die fotograaf Paul van Schalkwyk die eerste prys van N$500 gewen. Lees meer |
|
Skoue en Expo Alistair Baron |  Alistair Baron het besluit die kompetisie gaan hom nie sommer net verbygaan nie en het die klomp foto's ingebring. Die eerste gedeelte van die galery bestaan uit foto's vir die kategorie oor die algemene uitstallings en laaste foto's oor die Motorskou. Lees meer |
|
Skoue en Expo Chantel Hamilton |  'n Sokkerbal vir 'n kar en die "ongelukstoneel" by E-Med Rescue het Chantel Hamilton se oog gevang. Lees meer |
|
|