Ongwediva Trade Fair


Ons Argiewe

25.08.10

Skaduwêreld ontbloot

23.08.10

Ongeluk eis bekende

23.08.10

Nujoma: Vat die grond

24.08.10

Tragedie in sjebeen

1.9.2010
Ongwediva Handelskou kook
© Republikein

Op Ongwediva kook dit behoorlik hierdie week en die jaarlikse handelskou op die dorp, is ‘n reusesukses. Die Namibian Sun, ‘n susterkoerant van Republikein, versprei daagliks vir die duur van die skou meer as 5 000 spesiale publikasies oor die skou. ...   Lees meer

31.8.2010
Ongwediva-skou groei uit sy nate
© Placido Hilukilwa

MEER plaaslike ondernemings moet tot die stryd toetree om die uitdagings van werkloosheid, armoede en beter dienslewering veral in landelike gebiede aan te spreek. Dit was die boodskap van President Hifikepunye Pohamba aan uitstallers by die Ongwediva ...   Lees meer

30.8.2010
Stampriet hou volwaardige landbouskou
© Republikein

DIE 18de Stampriet Boereverenigingskou vind vanjaar vanaf 8 tot 10 September op die dorp plaas. Die Stampriet-skou het oor die jare gegroei tot ’n volwaardigelandbouskou, iets waarop die boerevereniging baie trots is. Telers van dorpers, wit dorpers, boerbokke ...   Lees meer

30.8.2010
Lekker op Ongwediva
© Placido Hilukilwa

DIE Ongwediva Handelskou (OATF) het Vrydag afgeskop en dit was die naweek reeds duidelik dat vanjaar se gebeurtenis alle verwagtinge sal oortref. Beide uitstallers en die organiseerders het Vrydag hul tevredenheid oor die verloop van die voorbereiding uitgespreek.   Lees meer

27.8.2010
Ongwediva handelskou skop af
© Dianne Ludwig

Voorbereidings vir die jaarlikse Ongwediva Handelskou wat vandag begin en tot aanstaande Saterdag duur, is gister afgehandel. Koerante in die stal van Democratic Media Holdings is ook weer op die skou teenwoordig. Volgens organiseerders sal vanjaar se skou groter en beter as ooit te vore wees.   Lees meer

25.8.2010
Ongwediva Trade Fair

DIE grootste geleentheid op die Oshana-streek se jaarlikse kalender is hier! Vanjaar se Ongwediva Handelskou (OATF) wat vanaf 27 Augustus tot 4 September plaasvind, gaan na verwagting groter en beter as ooit wees, aangesien die skou vanjaar ’n dekade oud is. Lees wat vanjaar verwag kan word.   Lees meer

29.7.2010
St. Paul’s maak weer so
© Verskaf

DRIE doele was die verskil tussen die o.19 sokkerspanne van St. Paul’s en St. Joseph wat mekaar in die gewilde jaarlikse FNB Classic Clashes die stryd aangesê het. Saterdag het honderde skoolmaats die twee spanne by St. Paul’s se sokkerveld in Windhoek ondersteun.   Lees meer

8.6.2010
Namibia Tourism Expo fotokompetisie
© Anco Baard

Kontantpryse was elke dag op die spel vir besoekers aan die Expo wat die beste foto oor die algemene uitstallings én die Motorskou geneem het. Kyk hier na dit wat ingegee is en watter foto's gewen het.   Lees meer

7.6.2010
Rekordgetal besoek Expo
© Floris van Schouwenburg

DERTIG persent meer besoekers het vanjaar deur die hekke van die jaarlikse Namibia Tourism Expo gestroom terwyl die Bank Windhoek-Republikein-motorskou as deel daarvan uiters suksesvol afgesluit het. Vanjaar het besoekersgetalle aan die gewilde toerisme- ...   Lees meer

7.6.2010
DMH onthaal gaste by Expo
© Floris van Schouwenburg

Die Namibia Tourism Expo wat vir die afgelope 11 jaar deur die DMHmediagroep aangebied word, het vanjaar ook weer groot lof ingeoes vir die internasionale blootstelling wat dit aan plaaslike en streekinstellings bied wat op die toerismebedryf gefokus is. Onder die DMH- ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels