 Met die Windhoek Skou wat die naweek ten einde loop, is die groot- en kleinvee-kampioene gisteraand tydens die veeparade luisterryk aan die publiek vertoon. Dirkie Uys (tweede van regs) is vanjaar huis toe met die mees gesogte toekenning vir grootvee – dié van die kampioen van kampioene. Lees meer |