 DIE opbou van krag gaan die volgende ontwikkelingsfase van Erich Goeieman wees nadat die seningtaaie atleet Saterdag die Rössingmarathon met Swakopmund as basis gewen het. Saterdag het hy die 42,2 km in 2 uur 21 minute 19 sekondes afgedraf. Sy eerste mikpunt ... Lees meer |