 Die landbouverrigtinge by vanjaar se Windhoek Skou het op ‘n hoogtepunt afgesluit met die prysuitdeling tydens die groot- en kleinveeparade Donderdagmiddag.
Altesaam 32 beestelers van twaalf verskillende rasse het vanjaar 323 van hul top diere uitgestal terwyl 1 062 stuks kleinvee, ... Lees meer |