|
|
26.9.2008 Veiligheid kom eerste | SKOUGANGERS kan gerus wees dat die reëlings vir hul veiligheid tydens die skou as ’n belangrike prioriteit gehanteer word, en alles moontlik word gedoen om te verseker dat die skou se goeie aansien in terme van veiligheid en sekuriteit behoue bly.
Ten einde veiligheid te verseker, ... Lees meer |
|
26.9.2008 Gesondheid vir smulpape |  BESOEK Delicious Organix se stalletjie en ontdek net dalk ‘n gesonder styl van kosmaak met die wye reeks organiese produkte wat die winkel aanhou. Gegeurde olies en asyne, vars organiese kruie, slaaisouse en selfs ‘n diabetiese reeks produkte is onder meer beskikbaar. Lees meer |
|
26.9.2008 Spaar krag met stoof |  MET die stygende elektrisiteitskoste en onsekerheid oor die toekoms van krag, kan die TsoTso-stoof ‘n baie belangrike item in ‘n mens se daaglikse lewe word. “Begin jou lewe met ‘n kostedoeltreffende stoof wat so veel as 70 persent minder hout nodig het as ‘ ... Lees meer |
|
26.9.2008 Kinderbederf by skou |  VANJAAR sal Namibia Dairies weer die Dairies-trein by die skou beskikbaar hê om kinders te vermaak en op ritte deur die skougronde te neem. Hierdie jaar sal elke kind met die koop van ’n treinkaartjie een van Sunsation Dairy Mix se twee nuwe geure gratis by die Namibia Dairies- ... Lees meer |
|
26.9.2008 Save on consumption | THE global energy crisis has led to innovative ideas and products being introduced into markets worldwide. Such a product is the gas saver. This is a relatively cheap device that carries a lifetime warranty, making it possible for users of LPG to save 25% to 40% on their gas consumption. Lees meer |
|
26.9.2008 Grootvee beloof goeie genetika |  BAIE goeie pryse en uitstekende genetiese materiaal kan by vanjaar se skouveiling vir grootvee verwag word. “Ek dink werklik dit kan ’n goeie veiling wees. Ons het in die laaste paar weke groot stoetveeveilings gehad wat uiters suksesvol was.”
Mnr. Lees meer |
|
26.9.2008 Kleinvee waarborg opwinding | VANJAAR skop die kleinveepgrogram reeds môre met drie opwindende items af. In Ring 1 om 09:00 Saterdag sal B. van Zyl, Dirk Louw en M. du Plessis die kleinvee wat vir die slagkompetisie ingeskryf is, op die hoef beoordeel. Terselfdertyd, in Ring 2, sal die beoordeling van inheemse bokke plaasvind. Lees meer |
|
26.9.2008 Propvol program vir grootveeveiling | ’n VOLGEPAKTE program in vanjaar se beesafdeling wat tydens die skou sal plaasvind, begin met die beoordeling van die slagosse Sondag en sluit Vrydag af met die skouveiling. Saterdag reeds kom die skoubeeste, onder meer ook die slagosse, aan, wat Sondag om 14:00 in die Agra- ... Lees meer |
|
26.9.2008 Koste vir skougangers | TOEGANGSGELD by die Windhoek Skou is vanjaar steeds N$20 vir volwassenes en N$15 vir leerlinge. Senior burgers en kinders wat nog nie skool gaan nie, behou die voorreg om die skou gratis by te woon.
Besoekers wat hul motors op die skouterrein wil parkeer, ... Lees meer |
|
26.9.2008 Mej. Skou later gekroon |  MET elke jaar se skou in Windhoek, kry meisies die kans om vir die immergewilde Mej. Skoukompetisie in te skryf. Hierdie jaar is geen uitsondering nie en die finale beoordeling vind Donderdag om 17:00 in die Coca Cola Vermaaklikheidstent plaas.
Belangstellendes kan vandag nog inskryf. Lees meer |
|
26.9.2008 Show President’s Message |  “THE 49th annual Windhoek Industrial and Agricultural Show (WIAS) will be hosted by the Windhoek Show Society in regular fashion from today to next Saturday. “With the present year delivering unprecedented and unforeseen challenges brought about by the highest petroleum prices ever, ... Lees meer |
|
26.9.2008 Final Chapter maak musiek | EEN van die plaaslike orkeste wat skougangers se voete in die vermaaklikheidsaal aan die stamp hou, is die bekende Final Chapter. Die orkes is aan die begin van 2005 gestig en het vir die eerste keer in September by die gewilde Horseshoe Music Bar opgetree. Lees meer |
|
26.9.2008 Trustco Mobile gee dekking | MET sowat 70 persent van Namibiërs wat nie lewensversekering kan bekostig nie, maar 80 persent wat ’n selfoon besit, het Trustco onlangs ’n nuwe produk bekend gestel wat lewensdekking met lugtyd van selfone kombineer. Trustco Mobile het ’ ... Lees meer |
|
26.9.2008 Filmmakers kies Namibië vir flieks | NAMIBIË as uitstekende bestemming vir die verfilming van rolprente en dokumentêre programme, sal vanjaar deur die Namibiese Rolprentkommissie by die Windhoek Skou bemark word.
Volgens inligtingstukke van die kommissie wat by die skou beskikbaar gestel sal word, ... Lees meer |
|
26.9.2008 Diere van wêreldklas in kollig |  WÊRELDKLAS skape, die aanwysing van die kleinveeteler van die jaar en inheemse bokke wat vanjaar vir die eerste keer by die Windhoek Skou vertoon sal word, behoort die nuuskierigheid genoeg te prikkel om ’n besoek by die kleinvee-afdeling te regverdig. Lees meer |
|
26.9.2008 Uitstallers kom in groot getalle | HONDERDE uitstallers het die Windhoek Skouvereniging versoek om stalletjies vir hulle te bespreek ná die staking by TransNamib opgelos is en hulle sal soos beplan hul ware op die skou uitstal. Die staking en ’n belastingdeposito wat op goedere in entrepot betaal moet word, ... Lees meer |
|
|