|
Republikein
|
|
|
7.06.2010 DMH onthaal gaste by Expo![]() Christo Smith van Bank Windhoek, Gert Jacobie van DMH en Willem de Wet van Namibia Country Lodges in gesprek.
Die Namibia Tourism Expo wat vir die afgelope 11 jaar deur die DMHmediagroep aangebied word, het vanjaar ook weer groot lof ingeoes vir die internasionale blootstelling wat dit aan plaaslike en streekinstellings bied wat op die toerismebedryf gefokus is.
Onder die DMH-mediagroep ressorteer Republikein, Namibian Sun, Allgemeine Zeitung, Namlish. com, Radio FM99 en Republikein se video en oudio nuwemedia- ontwikkeling asook die nuweling webblad www.tournamibia.net wat by die Expo afgeskop het. Tydens die duur van die Expo, het die DMH-groep talle van sy getroue ondersteuners by hul uitstalruimte onthaal. Hier is ’n paar foto’s van sommiges wat deur ons fotograaf, Floris van Schouwenburg op vasgelê is. Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak. |
|