24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

30.10.2008

Windhoek Internasionale Skool


Die Windhoek Internasionale Skool het die onlangse Bandana-dag van die Kankervereniging goed ondersteun en kon leerlinge altesame N$6 700 insamel. Die geld word gebruik ter ondersteuning van bloedkankerpasiënte in Namibië.