24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

6.02.2012

Stappers wen rekenaar vir skool


Pinnacle Africa was die trotse borg van ’n splinternuwe rekenaar vir St. Paul’s se laerskoolafdeling nadat die meeste inskrywings in die Bybelgenootskap se Stap vir Bybels-kompetisie uit dié skool ontvang is. Van links is Dakota Hansen (gr.6), Ena Lingenfelder (gr.7), John Kirton (Pinnacle Africa), Leilani Riddles (Bybelgenootskap) en Norton Izaks (Pinnacle Africa) saam met ander leerlinge.