Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

11.03.2010

Skooltjie baat by skenking

© Verskaf
Die Primêre Skool Kongo in die Ohangwena-streek was onlangs die begunstigde van ’n skenking toe Avril Payment Solutions wiskundeboeke ter waarde van N$5 000 gegee het. Hier oorhandig mnr. Daniel Mushimba (regs) die skenking aan mnr. Fillemon Namwandi, ’n wiskunde-onderwyser.