Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

26.02.2010

Rugbynuus uit Windhoek Gimnasium

© Alta du Plessis
Die o.8 -tjokkerspan van Windhoek Gimnasium het verlede jaar uitstekend gevaar. In 48 wedstryde het hulle 1 117 punte aangeteken en net 95 punte teen hulle gekry. Hulle word in 2010 baie fyn dopgehou.

© Alta du Plessis
Canon en Van der Merwe/Greeff borg al Windhoek Gimnasium se rugbytruie en rugbytoerusting vir al die spanne van o.7 tot o.19. Tydens ’n onlangse oorhandigingsgeleentheid is die rugbytruie aan die spanne uitgedeel. Hier is die eerste rugbyspan saam met mnr Werner Lassen is aangeheg.