24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

18.11.2008

PSWN prefekte


Die Primêre Skool Wilhelm Nortier op Grootfontein het sy prefekte vir aanstaande jaar aangewys. Die hoofseun is Steve Venter en die hoofmeisie Anne Otto (foto). Die ander prefekte is Monique Vermeulen (onderhoofmeisie), Johan Colesky (onderhoofseun), Carla Pieterse, Jurgens Wiesner, Chanica Horn, Derrick Human, Charlene van der Westhuizen, Gerhard Scheepers, Hilni Nghilifa, Wimpie Scheepers, Vezemba Hijarunguru, Roberto Nghilongwa, Maria Niipaya, Jaruu Kazuu, Mercy Muranda, Ruan Gouws, Magdalena Faustinus en J.P. du Plessis.