Aus se Primêre Skool Marbel het onlangs groot pret gehad met die aanwysing van Mnr. en Mej. Lente 2008.
Mej. Lente vanjaar is Rochelle van Rooyen, die naaswenneer is Carla Hanse en die tweede prinses is Moesha Kukuri.
Die titel van Mej. Persoonlikheid het gegaan aan Lerato Jacobs. Die jong knapies wat aan die voortou was, was Heinrich Andries, wie vanjaar Mnr. Lente is.
Die naaswenner is Patrick Percy Xoagub en die tweede prins Faustino Tropa. Jeremia Binga is aangewys as Mnr. Persoonlikheid