24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

18.1.2012
Minder kan verder leer

DIE graad 12-uitslae van voltydse kandidate vir die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat op Gewone Vlak (NSSCO) wat vandag landwyd beskikbaar is, is opnuut beter as prestasies in 2010. Die ongelukkige suur saam met die soet is egter dat sowat 1 000 minder ...   Lees meer

18.1.2012
Gewone vlak gr. 12 se bestes

VANJAAR se nasionale toppresteerder in die NSSC-eksamen vir graad 12’s op gewone vlak, is Natasha Kameeta wat aan die Senior Sekondêre Skool Da Palm op Karibib gematrikuleer het. Natasha, ’n boorling van Otjimbingwe, begin aanstaande week met haar studieloopbaan ...   Lees meer

18.1.2012
Top 20 skole in die land

Die twintig skole wat die beste in die graad 12 Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat-eksamen gevaar het, is gister aangekondig. Die stand op die ranglys, die skool, die streek waar dit geleë is en die posisie op die ranglys wat die skool in 2010 bekleë het, word in die tabel aangedui.   Lees meer

18.1.2012
Kavango-onderwys maak groot sprong

VANJAAR se graad 12-uitslae vir die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat op gewone vlak (NSSCO) het heelwat verskuiwings op die nasionale streekranglys veroorsaak. Ondanks die probleme wat verlede jaar se vloede veroorsaak het, het die Kavango-, Oshikoto- en Caprivistreek baie goed gevaar.   Lees meer

17.1.2012
Kraakvars: Jou NSSCO-uitslae

Grade 12 NSSCO - Part Time & Full Time Results (Pdf = 3mb) Grade 12 NSSCO - Part Time & Full Time Results (Zip = 2.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend