Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

12.03.2010

'n Fees van teddiebere en poppe

© Klein Windhoek Privater Kindergarten

Die Klein Windhoek Privater Kindergarten het Woensdag 'n teddie- en poppefees gehou. Elkeen van die kinders kon hul gunsteling teddiebeer of pop saambring skool toe en saam met die speelgoed het hulle al te lekker partytjie gehou.

Foto's is verskaf deur die skool.