24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

9.02.2011

WAP-leerders leer redenaartoesprake skryf

© Le Roux van Schalkwyk
Leerlinge van die Windhoek Afrikaanse Privaatskool het die geleentheid gekry om te danke aan die ATKV, te leer hoe om hul eie redenaarstoesprake te skryf. Die inskrywings vir die ATKV se redenaarskompetisie sluit eersdaags en leerlinge kan by hul onderskeie skole meer inligting daaroor kry. Die kursusaanbieders was mee. Mercia van der Westhuizen (foto) en Lizelle van Staden van die ATKV-hoofkantoor in Johannesburg.