24.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

21.07.2011

Keetmans se mooistes


Die Junior Sekondêre Skool Keetmanshoop het onlangs vir Levern Carelse (voor) as die skool se mooiste meisie aangewys. Angela Goliath (agter) is as Mej. Persoonlikheid gekies, terwyl Charizan Hill en Fredelize Roos onderskeidelik die eerste en tweede prinsesse is. Tydens die geleentheid het die modelle die winterdrag van Big Daddy asook die skool se nuwe sportdrag vertoon. Die skool bedank graag die ander borge Heather’s Bloemiste en Didi’s Fahion Salon, asook Coleman Transport, Johnny’s Auto Electric Total, Guperas Mineral Water, Bank Windhoek en Santam vir sportdrag.