Kyk foto’s van jou skool hier…Skitter jou skool in sy afwesigheid? Komaan, stuur jou foto’s en inligting vir Republikein. Stuur ’n laserskyf met tussen 30 en 40 foto’s van akademiese- en sportpresteerders of sosiale geleenthede van jou skool na Republikein. Vir meer inligting of in ’n poging om jou skool se naam op die wêreld wye web te kry, stuur ’n e-pos aan skole@republikein.com.na Skolenuus Elnatan 2008 |  Rion van Vuuren en Marisa de Jager is Elnatan se nuwe hoofseun en hoofdogter. Lees meer |
|
Skolenuus PSWN prefekte |  Die Primêre Skool Wilhelm Nortier op Grootfontein het sy prefekte vir aanstaande jaar aangewys. Die hoofseun is Steve Venter en die hoofmeisie Anne Otto (foto). Die ander prefekte is Monique Vermeulen (onderhoofmeisie), Johan Colesky (onderhoofseun), Carla Pieterse, ... Lees meer |
|
Skolenuus Ruimte Primary School Merit Awards |  Grade 5 receiving merits:
Duane Alexander, Ruchita Rittmann, Zelita Drotsky, Nadine
Klassen, Janice Beukes, Patricia Pretorius, Amy van Wyk,
De‐Marcho van Wyk.
Grade 6 Lees meer |
|
Skolenuus Skool vir gehoorgestremdes |  Verna’s Academy het op 27 Oktober deur middel van ’n groot uitstalling hulle nuwe naam en status ingehuldig. Die Akademie is nou Verna’s Development and Uplifment Organisation for People with Disabilities.
Dit is nou ’n geregistreerde welsynsorganisasie, ... Lees meer |
|
Skolenuus St Georges 2008 |  The true emphasis of St George’s lies in the commitment the school has made to education. The provision of education of a high standard is our chief goal.
Education is seen to include all levels of developing skills, scholastic, spiritual, emotional and social, cultural and sporting. Lees meer |
|
Skolenuus Windhoek Internasionale Skool |  Die Windhoek Internasionale Skool het die onlangse Bandana-dag van die Kankervereniging goed ondersteun en kon leerlinge altesame N$6 700 insamel. Die geld word gebruik ter ondersteuning van bloedkankerpasiënte in Namibië. Lees meer |
|
|