Ons Argiewe

25.08.10

Skaduwêreld ontbloot

23.08.10

Ongeluk eis bekende

23.08.10

Nujoma: Vat die grond

24.08.10

Tragedie in sjebeen

1.9.2010
Lenteskool begin grootse poging
© Verskaf

DIE Michelle McLean Kinderfonds het in samewerking met Bank Windhoek sy jaarlikse lenteskool op Maandag by Windhoek Hoërskool (WHS) begin. Klasse word in onder meer wiskunde, rekeningkunde en natuurwetenskap aan graad 10- en graad 12-leerlinge gebied om hulle vir die eindeksamen voor te berei.   Lees meer

30.8.2010
Kleinspan dra kultuur oor
© Tammy Kleinhans

PREPRIMÊRE Skool Paulus //Gowaseb in Katutura het onlangs ’n kultuurdag saam met twee ander skole ter afsluiting van die skooltermyn aangebied wat groot byval by ouers en belangstellendes gevind het.   Lees meer

23.8.2010
Storieboeke vir skooltjie op Rehoboth
© Ellanie Smit

Sowat veertig storieboeke is deur Namibre aan die Primêre Skool Origo op Rehoboth geskenk sodat die skool sy biblioteek tot ‘n volwaardige mediasentrum kan uitbrei. Aangesien Rehoboth net een openbare biblioteek het en dit nie op standaard is om as ‘n hulpbron- ...   Lees meer

20.8.2010
Wen met namlish.com by Metropolitan raadsbeker
© Republikein

METROPOLITAN Namibia as hoofborg van die naweek se raadsbekerfinale gaan die pil verder versoet deur saam met namlish.com foto’s van die aksie by die rugbydag aanlyn te publiseer. Deur die loop van die dag sal fotohoogtepunte deurgaans op die webwerf gelaai ...   Lees meer

18.8.2010
Raadsbeker op web
© Republikein

DIE duikslae, drieë en oorwinnings van die komende naweek se finale wedstryde in die Metropolitan Raadsbeker-toernooi sal Saterdagoggend ná die eerste wedstryd op Namlish.com te siene wees. Deur die loop van die dag sal fotohoogtepunte deurgaans op die webwerf ...   Lees meer

12.8.2010
Skool kry meer as N$ 500 000
© Elzeth Harmse

DAGBREEK Skool het onlangs ‘n skenking van meer as ‘n halfmiljoen Namibiese dollar ten bate van die skool se bouprojek van ‘n Tafelronde in Nederland ontvang. Die Hochland Tafelronde 154 in Namibië het ‘n tweeling Tafelronde 154 in Nederland en agt Nederlandse ...   Lees meer

10.8.2010
Skolerugby in uitklopfase
© Boet Matthews

DIE jaarlikse Metropolitan Raadsbekerligas vir Namibiese skolerugby het die uitklopfase bereik. Die jaarlikse toernooi bied ’n geleentheid aan skole om hul rugbytalent te identifiseer en verder te ontwikkel. Metropolitan het ’n bedrag van N$110 000 geborg ...   Lees meer

5.8.2010
Privaatskool Moria sluit weens maselsuitbreking
© Marnus Myburgh

Nuusbreker

WEENS ’n uitbreking van Duitse masels en masels onder leerlinge en personeel van die Privaatskool Moria op Outjo, het die skool Woensdagoggend onder aanbeveling van die dokters en ná ’n noodvergadering met die direksie vir alle graad 1- to 11 -leerlinge gesluit.   Lees meer

4.8.2010
Suksesvolste pretloop nóg vir Dagbreek
© Beata Stephanus

DANKSY die meer as driehonderd mense wat hul stapskoene verlede Saterdag aangetrek het om deel te neem aan die vyf kilometer pretloop van Dagbreek Skool, kon die skool sowat N$15 000 insamel. Die skoolhoof, mnr. Paul du Plessis, vertel dit maak vanjaar se pretloop die suksesvolste nóg.   Lees meer

4.8.2010
Projek eindig op hoë noot
© Floris van Schouwenburg

DIE oorhandiging van die Winter Cosy-geboutjie aan Hope Village in Katutura verlede week, het glimlagte op die kinders se gesigte gesit en terselfdertyd in ’n groot behoefte voorsien. Die doel van die Winter Cosy-projek wat deur die radiostasie 99fm en Namlish.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels