 Natasha Kameeta, die slimkop van Otjimbingwe wat ná haar graad 12 NSSCOeksamen as die beste presteerder in die land aangewys is, het meer as N$4 000 vanaf die Macedonia-gemeente in Windhoek ontvang. Natasha, wat beplan om medies te studeer, sal die geld daarvoor gebruik. Lees meer |