 GRAAD 12-leerlinge beplan maande aan dié groot geleentheid van hul skoolloopbaan, waar hulle die boksterte kan losmaak, die hare jel en hul blinkste klere aantrek.
Dit is matriekafskeidseisoen!
Landwyd gons dit op skoolgronde oor hare, naels, rokke en natuurlik karre. Lees meer |