 Die Primêre Skool Kongo in die Ohangwena-streek was onlangs die begunstigde van ’n skenking toe Avril Payment Solutions wiskundeboeke ter waarde van N$5 000 gegee het. Hier oorhandig mnr. Daniel Mushimba (regs) die skenking aan mnr. Fillemon Namwandi, ’n wiskunde-onderwyser. Lees meer |