PRE-PRIMÊRE onderwys word vanjaar by 100 skole landwyd aangebied en die getal behoort teen aanstaande jaar te verdubbel. So sê die Adjunkminister van Onderwys, dr. Becky Njoze-Ojo, in die Nasionale Vergadering op vrae van me. Elma Dienda van die Congress of ... Lees meer |