Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

12.03.2010

Gimmies roei mekaar uit met draakbootresies

© Alta du Plessis

Windhoek Gimnasium het Saterdag 6 Maart hulle jaarlikse draakbootresies op Heja Lodge se Hoffnungdam gehou.

Altesame 19 spanne het deelgeneem en dit was 'n dag vol prêt en plesier en 'n wonderlike spanbou geleentheid.

Die finaal was tussen die skool se 1ste rugbyspan, die Lions, en die skool se 2de rugbyspan, die Leopards. Die Lions het met die louere weggestap.