Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Kollig 4 September

Motor 29 Augustus

Ongwediva handelskou


Erongo 20 Augustus

Noorderlig 20 Augustus

Ons Argiewe

28.07.08

Vrou staan op uit doodsbed

08.08.08

Presidentseun in boeie

22.07.08

Bloed spat by rugby

30.07.08

Aanval ruk Grootfontein

15.08.08

'n Rokkie wou sy dra, maar o wee...

3.03.2008
© Verskaf
Die DTS sportvereniging in Windhoek het ‘n suksesvolle vlugballeerskool aangebied waaraan verskeie skole deelgeneem het. Afrigters uit Kanada het Namibiërs touwys gemaak in dié sportsoort waar die hoofdoel pret en afrigting eerder as die wenmotief was. Laerskool Pionierspark het ses spanne vir die DTS Volleyball for All toernooi ingeskryf en het sowel die eerste as die derde plekke verower. Parkies 1 (Heidi, Thelma, Sumarie en Willene) het derde geëindig, terwyl Parkies 4 (John, Breda en Richard) eerste gekom het.