Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Kollig 9 Oktober

Suiderland 07 Oktober

Windhoek skou

Motor 26 September

Noorderlig 23 September

Ons Argiewe

03.10.08

Walglike toestand in rykmansbuurt

02.10.08

Khomas-grote haal rekordboek

02.10.08

Twee gesinne in rou ná fratsongelukke op hul werf

01.10.08

Wittebroodsnag in selle

01.10.08

Harry Simon op sy knieë

9.04.2008
© Harriet Beukes
‘n Uitruilprogram wat 15 Franse skoliere en drie onderwysers na Namibië gebring het en 15 jong Namibiërs in November na Frankryk gaan neem, is onlangs deur die Franco-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) in Windhoek gereël. Die kinders sal by mekaar se families tuisgaan. Dit bied ‘n geleentheid aan beide lande se kinders om meer oor mekaar se kulture en gebruike te leer. Die plaaslike hoërskole wie se leerders aan die projek gaan deelneem is Jan Jonker Afrikaner, Shifidi, A. Shipena, Ella du Plessis en David Bezuidenhout. Die Franse ambassade is die hoofborg van dié projek.

© Harriet Beukes